******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Koos Kombuis & Valiant Swart - Liedjie vir Marleen -------------------------------------------------- G D C D G D Jy's my laaste liefdesliedjie C D Jy was ook die eerste een G D Jy's die prys wat ek betaal C D Want die eerste was 'n leuen G D Die arrogansie van my jeug C D Is met die skemer daarmee heen G D En die jare wat nog oorbly C D G D C D Behoort net aan jou, net aan jou - Marleen C Vir jou sal ek teen 'n oormag veg G Vir jou maak ek die węreld reg C G D Vir jou besteel ek keisers rot en kaal C Vir jou haal ek die laaste trein G Voordat die vrede uit ons land verdwyn C D G D C Vir jou leer ek my mooiste, mooiste taal G D C My mooiste, mooiste taal Soveel lewens lę vertrap Soveel kinders wat daar ween Die stede woes en leeg Onder Satan se hakskeen Daar's gemaskerde soldate En pappie los ons nou alleen Die ou mans wat die oorlog maak Dink nooit aan jou, nooit aan jou - Marleen Vir jou sal ek teen 'n oormag veg Vir jou maak ek die węreld reg Vir jou besteel ek keisers rot en kaal Vir jou haal ek die laaste trein Voordat die vrede uit ons land verdwyn Vir jou leer ek my mooiste, mooiste taal My mooiste, mooiste taal Woorde & Musiek: Koos Kombuis