******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Koos Kombuis & Valiant Swart - Langs die Goue Rivier ---------------------------------------------------- G D G D Dis die stories en die rook G D G D En die wyn en die kitaar G D G D Dis die hoofstraat op die vlaktes G D G D En die engele in die bar G D G D Dis die lyne in die water G D G D En die wiskey op die jet G D G D Dis die party in die teater G D G D En die movies in die bed KOOR A D Ja dis hoe dit vir my is A D Met my ysters in die vuur G D Ek tackle maar die slotsom G D Op my eie manier A D Ek as dit als verby is A D En jy is nog hier G D Gaan bly ons op daai plaas A D Langs die goue rivier G D Gaan bly ons op daai plaas A D Langs die goue rivier Dis die silver in die branders En die stewels op die teer Dis die goud en die beloftes En die blomme en die geweer Dis die padkaart op die dashboard En die maan op die matras Dis die weerlig op die wipers En die t-shirts in my tas Koor A A D Ek staan in die lig en ek soek jou gesig in die ??? A Maar jy’s ‘n nagvlug ver E Mag die sterre jou veilig hou KOOR Woorde & Musiek: Valiant Swart TAB: Deon Smit