Koos Kombuis - Winterkind ------------------------- VERS 1: G D Hoe lank moet ons nog glo C Am Vir watter antwoord moet ons wag? D C Ek sit hier by my vensterbank G En luister na die reen in die nag G D Ons grense is geoffer C Am Ons volksleiers is dood D C Siembamba haas se kop G Lê en huil in elke sloot CHORUS: Em Kom le^ hier in my arms C D En luister na die reen in die nag Em Kom lê hier in my arms C D Ons kan saam op die rooidag wag Em Vanaand is ons vol koue C D More is ons troue winterkind, Winterkind C Luister na die wind die wind G In hierdie pikswart nag VERS 2: G D Die hond lê op die mat C Am Sy groot lyf asem rustig D C Winterkind my meisie G Hoekom is jy so droewig? G D Dis donkermaan vanaand C Am Die sterre steek hulle oë weg D C Agter die gordyn roer skaduwees G Skaduwees van oorlog CHORUS: G D Thula thula baby C Am Thula thula baby D C G Thula thula thulala baby X5 ************************************************************** *P.S. Hierdie is Koos se beste song ooit en kan gehoor word * *op Madiba Bay, Greatest Hits en sy Lovesongs albums. * *Geniet dit, as enige iemand afrikaanse songs het wat nie op * *hierdie website is nie, deel dit asb met ons of e-mail my by* *werner@matlabas.co.za * ************************************************************** Woorde & musiek - Koos Kombuis Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za