Koos Kombuis - Ons En Hulle --------------------------- D F#m G A D D F#m Almal is dronk, almal wonder wat gaan aan G A Almal is net actors op die lewensbaan D F#m Almal skink hulle drankies by dieselfde kraan G A D F#m G A Maar o die angs en o die waan van ons wat buite staan D F#m Ons en hulle, ons en hulle G A Hulle braai die tjips ons kou die skille D F#m Rusland se missiele, Amerika se pille, G A Maties teen die Ikeys, WP teen Bloubulle D F#m Maar benewens ons pupille is daar baie meer verskille G A D F#m G A Tussen ons en hulle, ons en hulle, ons en hulle Almal ken die feite maar niemand kan verstaan Almal wil graag kom, maar weet nie waar om te gaan Almal is gepla met die son en die maan Maar o die vrees en o die dieper waan Van ons wat buite in die reën staan Woorde & musiek - Koos Kombuis www.kooskombuis.co.za Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za