Koos Kombuis - Onder In My Whiskeyglas -------------------------------------- Am Onder in my whiskeyglas E Am Sien ek jou weer Onthou ek hoe ons was E Am En nou's my hart so seer Die kroeg se deur staan toe E Am Wasem aan die donker lig Ek lig my glas op om te proe E Am Maar voor my sien ek jou gesig Dm Am E Am Onder in my, onder in my, onder in my whiskeyglas E Am Is jy nog aan my vas Ek het jou geruil vir die droom Vir 'n duisend kontinente Nou sien ek in my glas se boom En ek tel my laaste sente Hier's orals om my vannag My glas is leeg, my maag wil draai Whiskey was hard, maar jy was sag Jy is bo drank verhewe Woorde & musiek - Koos Kombuis www.kooskombuis.co.za Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za