Koos Kombuis - Mona Lisa ------------------------ Am D Jy's die einde van die reenboog A E In 'n droogte-droogte land Am D Jy draf rond tussen die tafels A E Van 'n Griekse restaurant F G Ek bestel 'n koppie koffie Am F Vergeet heeltemal van brekfis G Ek roer dit om terwyl jy kom F G Ek roer dit om, ek kyk my stom Am En ek wonder of dit wettig is KOOR: C G Mona Lisa, Mona Lisa Dm Voller as 'n wynglas F Mooier as 'n pizza C G Mona Lisa, Mona Mona Dm Jy's glad nie op my menu nie F G F G Is ek dalk op joune, Mona Mona? Skilders vanouds probeer al jare Om jou glimlag te beskryf En hier kry ek dit onverwags Iewers tussen 3 en 5 In 'n porra-vrot kafee Waar trendies klets en kleingeld klink Die eindelose droom Die illusie van die boom Van kennis en van skroom Die pyn wat mans laat drink KOOR: "Is everything all right sir?" "Ja nee, ek kannie kla nie" Ek kan 'n duisend liedjies oor jou skryf Maar ek weet nie hoe om jou naam te vra Aan die einde van jou tonnel In die bodem van my glas Daar raak jy op en ek gryp my kop Daar raak jy op, ek vra nog dop En verloor jou in 'n alkoholplas Woorde & musiek: Koos Kombuis Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za