Koos Kombuis - Liefde Uit Die Oude Doos --------------------------------------- Standard Tuning EADGBE Intro ( Pick randomly ) : Dm Am Dm Am C G E x 2 Verse 1 Dm Am Ek wil lewe in jou skaduwee Dm Am Ek wil jou blik oor alles voel C G Elke oggend, as die son opkom E oor my bed en kas en stoel. Verse 2 Dm Am ek wil weet net hoe en wat jy is Dm Am ek wil jou fynmaal op die wal C G ek wil jou rook soos goeie kruie E uit die diepste diepste dal Chorus G Bm ek wil jou dophou as jy luister Em na die woorde van matrose C G ek wil saamgaan op jou strooptog, ek wil deel in jou sigose D Em kuns is edel, kuns is boos, kuns is nogtans skadeloos C kind van sonde, kind van troos, kind van liefde uit die oude doos G D C liefde uit die oude doos G D Bm C liefde uit die oude, oude doos G D C liefde uit die oude doos G D Em liefde uit die oude doos Woorde & musiek - Koos Kombuis Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za