Koos Kombuis - Lente In Die Boland ---------------------------------- G D Daar's 'n dorpie wat ek ken daar tussen die Blouberge C D G Van die ower na die eike oor die straat G Dis die land van Adam Tas D En Simon van der Stel C D G Waar die mense van Gauteng soos die Capies kan leer praat Dis daar waar ek geswot het, ek het daar leer skryf en lees Maar die meeste van die tyd van ek in 'n party-gees Wie kan die werk verstaan Wie kan die drank weerstaan As die onderdorp jou roep vir 'n groot, groot fees G D Dit was lente in die Boland C D G In ons mees gesuipte jaar G D Daar was Tassenberg in elke glas C D G O, die hormone het baljaar G D Stellenbosch was niemandsland C D G Eksamens ook net om die draai G Maar ons was jonk gewees D En ons was dronk gewees C D G Die hele lewe was 'n bring en braai In die Akker en die Dros het ons oor naweke gedrink En vir vriende en mooi meisies hul glase vol geskink By die riviertjie by die Laan het ons al stywer gegaan Om te kafoefel en te vry in die lug van die maan Ek het haar daar ontmoet, sy was so oulik en so soet Die meisie van my drome, ja dis waar Nou woon ons in 'n huisie, en ek onthou nog daardie wysie Van die gejol en die gefuif in ons beste jaar Dit was lente in die Boland In ons mees gesuipte jaar Daar was Tassenberg in elke glas O, die hormone het baljaar Stellenbosch was niemandsland Eksamens ook net om die draai Maar ons was jonk gewees En ons was dronk gewees Die hele lewe was 'n bring en braai Woorde & musiek - Koos Kombuis www.kooskombuis.co.za Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za