Koos Kombuis - Lalie -------------------- Em D Em Lalie, jy’t vir my gesê, so lank soos die lepel in die papbord lê, D Em D Em Solank soos Ouma nog kleinkinders wil hê, sal jy my by jou laat lê Em D Em Maar Lalie, nou’s dit donker maan, en daar’s goed wat ek nie kan verstaan, D Em Wat nou gebeur het, was mos nooit ons plan, Lalie, jy weet jy erf my van Lalie, amper is nie stamper, en wie dra nou jou yellow jumper, Daar’s ‘n nuwe sticker op jou bumper, daar’s ‘n ander ou wat jou nou pamper, pamper Lange nagte’s jy al fort, lange dae wat weke word Ons pap begin al koud word innie bord, Lalie, life is gans te short Ek sien jou Sondags oppie stoep, en ek sweer jy hoor die dorpseuns roep Lalie, Lalie kom tog terug, true love druk deur soos ‘n poep, poep, poep La la la la la Jou boyfriend dra jou rose aan, maar roos blare sal gou vergaan En stadsgedruis mos straks verslaan, soos seker soos ie lepel innie papbord staan Lalie, kom terug na die veld toe, stuur hom terug na die land van geld toe, Ek was van hoeka af jou held, toe, Lalie, stuur hom na sy hel toe Lalie, jy’t vir my gesê, so lank soos die lepel in die papbord lê, So lank soos Ouma nog kleinkinders wil hê, sal jy my by jou laat lê Woorde & musiek - Koos Kombuis www.kooskombuis.co.za Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za