Koos Kombuis - Lady van die Bo-dorp ----------------------------------- G Em Ek kuier in jou voorhuis D C tussen mikrogolwe se gesuis. G Em Jou pa rook pyp, jou ma is kuis C D en each status symbol's in it's place. G Em Julle kennis en kultuur die wys C D in elke meubelstuk se prys. G Em Jou broer studeer nou in Parys, C D jou ouma maak groentesop en vleis. G Em Die bediende is 'n mental case C D in die nuut herontwerpte houtkombuis. Ek het jou op Koelbaai ontmoet met Franky goes to Hollywood. Met ons eerste soen was ek vol moed, al was my klere vol stof en roet. Van Langstraat, Hillbrow en Goodwood, daar was olievlekke op my hoed. En my hande was vreemd en benoud, op jou sagte lyf, jou asem soet, jou aksent, en jou mooi-maak goed, teen al die ander was jy tog te cute. KOOR G Em Jy's my Lady van die Bo-Dorp C D Jy verstaan G Em My Lady van die Bo-Dorp C D Na wie ek snags kan gaan G Em Jy's my quality en class C D Jy maak liefde sonder om te raas G Em C D Ek maak nooit weer 'n ander pass Toe het ek julle buurt leer ken almal was mal of into Zen Gepatchte T-shirts, jeans and den, in elke sweatersak 'n blink vul-pen Almal smile so vriendelik en vra my wie se Zeun ek Ben Nou is ek nimmer meer alleen want ek weet, ek het jou hart gewen Dis soos 'n sprokie van Hans Andersen ver van gewere, haat en stem. My Lady van die Bo-Dorp, dit promise ek vir jou: Solank jy straigt bly, sal ek altyd van jou hou. My liefde sal jy nooit berou, ek sou al gewaai het as ek wou. Maar ek is moeg van swart en blou - ek kom nog onlangs uit die kou, Met jassakke wat toppers binne hou. Hoe kan ek wegggaan selfs al sou so iets gebeur, later of nou, Wie anders kan ek in my hart vashou? KOOR Woorde en musiek - Koos Kombuis Baie dankie aan Maria Joubert vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir nog Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za