Koos Kombuis - Kytie -------------------- A D A E A D A E Ek onthou haar nog soos gister. Vandat ek so klein was, was sy daar gewees A D A E A D A E Met haar oë soos Kafferbier laat sy jou dink die Mona Lisa was dalk bruin gewees Kytie Adams was die vrou geïnstalleer in ons kombuis Sy kon dishes doen en klere was, die kinders oppas en vir ons maniere wys, maniere wys A D A E A D A E Kytie, Kytie, Kytie, jy’t nie verniet vir 20 jaar by ons gebly A D A E A D Kytie, Kytie, Kytie, jy was nie net ‘n meid nie, maar ‘n ma vir my Kytie was ‘n klimmeid, toe’t my ma-hulle haar gevang duskant Riversdale Nuwe klere en Gesangboek, vir die weerlig was sy bangbroek, maar sy’t nooit gehuil Sy kon lekker lag en speel met my, ‘n troos as alles opfok Of die bure se familie oor die draad baklei, oor die draad baklei Kytie, Kytie, Kytie, jy’t nie verniet vir 20 jaar by ons gebly Kytie, Kytie, Kytie, jy was nie net ‘n meid nie, maar ‘n ma vir my Later het die skottelgoed net skielik vuil gebly. Kytie was oorlede, die dokter sê sy het swaar gely Haar ouma so vol kreukels het gevloek met spierwit kneukels By die hostel het haar familie gewag dat ons kon bye se soos tevore Maar my pa kon nie besluit nie, waar kry ons nog ‘n Kytie? Niks meer mieliepap ontbyt nie, waar kry ons nog ‘n Kytie? Toe’t ons verby gery, verby gery Kytie, Kytie, Kytie, jy’t nie verniet vir 20 jaar by ons gebly Kytie, Kytie, Kytie, jy was nie net ‘n meid nie, maar ‘n ma vir my Maar ek onthou nog hoe’t sy my vol Puretee gevoer Pens en pootjies op die tafel, “Oop jou bek klein baas, dis lekker” Etiket se moer, etiket se moer Kytie, Kytie, Kytie, jy’t nie verniet vir 20 jaar by ons gebly Kytie, Kytie, Kytie, jy was nie net ‘n meid nie, maar ‘n ma vir my Woorde & musiek - Koos Kombuis www.kooskombuis.co.za Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za