Koos Kombuis - Johnny Is Nie Dood Nie ------------------------------------- G D Em C (x4) Hier's daai klein riff tussen die verse: e--3--3--3--5--3--5--7--7--7--8--7--8--10----3-0 B----------------------------------------------- G----------------------------------------------- D----------------------------------------------- A----------------------------------------------- E----------------------------------------------- G D Em C Onderkant die wind by die spoor, by die spoor G D Em C Hang jou reuk in die lug wat na trane ruik G D Em C Onderkant die wind by die spoor, by die spoor G D Em C Onder hierdie maan lê my vriend se lyk G D Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop Em C Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas G D Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkop Em C Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou G D Em C Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie D D Em Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepaas Met 'n storie op die voorblad, Met 'n kiekie van 'n kar, net 'n byline Maar by nommer 22 is dit stil By nommer 22 was die laaste pil in die pipeline In die pipeline Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkop Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepaas Woorde & musiek - Koos Kombuis www.kooskombuis.co.za Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za