Koos Kombuis - Huisie By Die See -------------------------------- D G Almal wil 'n huisie by die see hê D A Almal hoop die struggle is verby D G Almal sê die lewe is eers more D A D Maar more is te laat vir my D G D Almal sê hulle wil 'n huisie by die see hê D G D Ja, almal sê hulle wil 'n huisie by die see hê A Met 'n computer en internet G En 'n gietyster met dubbelbed A Lewe ons lojaal en so sentraal D G D Ons wil 'n huisie by die see hê Almal wil 'n huisie by die see hê Almal hoop die struggle is verby Almal sê die lewe is eers more Maar more is te laat vir my Woorde & musiek - Koos Kombuis www.kooskombuis.co.za Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za