Koos Kombuis - Hartseerland --------------------------- Am Almal is hier, my vriende en ek F Ons sit en hou makietie op die vasmeerplek Am F tussen drome en reality Am Jy's ook hier en jy's my beste pêl F en dis why ek jou hierdie ding vertel Am van armoede wat vra en geduld wat nog dra F Am F en leegleêrs wat pla in die city Am F Met jou wondergom-woorde en jou poison-predikant Am Met jou tiekieboks vol troos langs 'n buiteband F Met 'n boks vol booze in jou linkerhand G en 'n bieliekan blues sing jy die stad aan die brand F G Dis die wysie vir die meisie met die twintig rand F Am F Am F in die hartseer land, in die hartseer land Die somer was lank en warm en blank Van forty-eight se vloek suffer outies deur die bank regoor die hartseer land Ons weet nie wie ons is nie maar ons weet wat ons wil hê en ons weet net hoe om te sê hoe die plan se lyne lê Hier aan die buitekant Met jou wondergom-woorde en jou poison-predikant Met jou tiekieboks vol troos langs 'n buiteband Met 'n boks vol booze in jou linkerhand en 'n bieliekan blues sing jy die stad aan die brand Dis die wysie vir die meisie met die twintig rand in die hartseer land, in die hartseer land Woorde & musiek - Koos Kombuis Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za