Koos Kombuis - Coca-Cola Nooi ----------------------------- Intro: D G D D G D D G D Jy het my in die restaurant opgefix. G D Jy was besig om milkshakes en omelet’s te mix G D Toe kom ek in, en sê: “Ek’s André” G D En toe wil jy weet: “Is jy lief vir my?” G D Ek antwoord: “Ek weet nie, ons kyk maar” G D “Ek was net op soek na die naaste Wimpy-Bar” G D “Ek’s joune vir altyd, check jou mate” G A En ek scheme by myself: “Maar altyd is ‘n lang tyd” Koortjie: G A D G Jy’s my Coca-Cola nooi, my Nescafé kafee A Jy het eers gedink jy gaan altyd met my mee G A D G My Coca-Cola nooi, my Nescafé kaffee, A D En toe jy wou bly, was die antwoord, “Nee” G D G D “Want ek is nie PFP, nee, en ek is nie ANC” D G D Toe vat ek jou weg na ‘n wrede straat, G D met graffiti teen die mure en haat G D Snags is daar bendes en Polisie wat baklei, G D Maar steeds klou jy soos ‘n label aan my sy G D Some say love, it is a river, G D Maar hier is saam wees stomper as ‘n razor G D “How’s your hand ol’ mate? Rook nog ‘n pyp” G A Want die’s mos die flip-side van die Fairest Cape Koortjie D G D Jou pa het kom soek na sy derde-oudste dogter G D Met ‘n mes in sy sak, en ‘n lyf vol alcohol G D Hulle sê vir hom: “Sy bly daar saam met die digter” G A En daai aand moes ons vir ons lewens weghol Koortjie X2 ************************************************************************************* 'n Baie maklike song van Koos. Hy is nie in Koos se boek of op die internet nie, maar dis 'n classic! Dis mos DIE song wat Theuns Jordaan se medley 'n hit gemaak het voor elke rugby game by Loftus en na elke skoolsokkie iewers in die Oos-Rand. Hoop net nie iemand jaag kak aan en re-mix die arme song nie! werner@matlabas.co.za ************************************************************************************* Coca-Cola Nooi - Koos Kombuis Intro: D G D D G D D G D Jy het my in die restaurant opgefix. G D Jy was besig om milkshakes en omelet’s te mix G D Toe kom ek in, en sê: “Ek’s André” G D En toe wil jy weet: “Is jy lief vir my?” G D Ek antwoord: “Ek weet nie, ons kyk maar” G D “Ek was net op soek na die naaste Wimpy-Bar” G D “Ek’s joune vir altyd, check jou mate” G A En ek scheme by myself: “Maar altyd is ‘n lang tyd” Koortjie: G A D G Jy’s my Coca-Cola nooi, my Nescafé kaffee A Jy het eers gedink jy gaan altyd met my mee G A D G My Coca-Cola nooi, my Nescafé kaffee, A D En toe jy wou bly, was die antwoord, “Nee” G D G D “Want ek is nie PFP, nee, en ek is nie ANC” D G D Toe vat ek jou weg na ‘n wrede straat, G D met graffiti teen die mure en haat G D Snags is daar bendes en Polisie wat baklei, G D Maar steeds klou jy soos ‘n label aan my sy G D Some say love, it is a river, G D Maar hier is saam wees stomper as ‘n razor G D “How’s your hand ol’ mate? Rook nog ‘n pyp” G A Want die’s mos die flip-side van die Fairest Cape Koortjie D G D Jou pa het kom soek na sy derde-oudste dogter G D Met ‘n mes in sy sak, en ‘n lyf vol alcohol G D Hulle sê vir hom: “Sy bly daar saam met die digter” G A En daai aand moes ons vir ons lewens weghol Koortjie X2 ************************************************************************************* 'n Baie maklike song van Koos. Hy is nie in Koos se boek of op die internet nie, maar dis 'n classic! Dis mos DIE song wat Theuns Jordaan se medley 'n hit gemaak het voor elke rugby game by Loftus en na elke skoolsokkie iewers in die Oos-Rand. Hoop net nie iemand jaag kak aan en re-mix die arme song nie! werner@matlabas.co.za ************************************************************************************* Woorde & musiek - Koos Kombuis Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za