Koos Kombuis - Bicycle Sonder 'n Slot ------------------------------------- D F#m G D Karen, onthou jy ons kuiers met koeldrank D F#m A A7 Alleen in die kaia van jeugtyd se groen D F#m G D Onthou jy die dae van skool-bunk en kersbrand D F#m G D Die nagte vol honde en goed om te doen D F#m Ek bring vir jou blomme G D Ek gee jou genot D F#m A A7 Ek leen jou my bicycle sonder 'n slot D F#m Ek weet dit is laat G D En jou ma-hulle slaap D F#m Maar ek moes net vir jou sê G Ek het jou lief A D Ek het jou lief soos die Kaap Saam het ons buite geklim in die somer En fiets gery al op die soom van 'n droom Wat is jy as jy groot is? Is die lewe net stroomop Al ons vrae het gewapper soos vlieërs aan 'n boom Ek bring vir jou blomme Ek gee jou genot Ek leen jou my bicycle sonder 'n slot Ek weet dit is laat En jou ma-hulle slaap Maar ek moes net vir jou sê Ek het jou lief Ek het jou lief soos die Kaap Karen, verstaan jy dat jare soos wyn Kan oudword in kanne vol vriendskap en son Weet jy dat net kinders liewe Jesus kan liefhê Maar dat kinders die wêreld al meer gaan verstom Woorde & musiek - Koos Kombuis www.kooskombuis.co.za Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za