Koos Kombuis - Bar op De Aar ---------------------------- D Langs Peron nommer ses G Het ek 'n dors om te les D Die stasie is multiracial A Maar die toilets is special D Ek's op pad na die grens G En my een laaste wens D Is 'n glas koue bier A D Aan die gatkant van hier D In die Bar op De Aar G Sit ons almal bymekaar D En ons wag op die trein A Na wie weet waar D In die Bar op De Aar G Sit ons almal bymekaar D En ons wag op die trein A D Na wie weet waar Stukkende aande Al die lang maande Briewe van êrens Met posstempels van nêrens En 'n botteltjie blou Wat my twee jaar moet hou Woorde & musiek - Koos Kombuis www.kooskombuis.co.za Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za