Koos Kombuis - AWB Tiete ------------------------ |---------------------------------------------------------- |---------------------------------------------------------- |---------------------------------------------------------- |---------------------------------------------------------- |--0-0-3-0-----------0-0-3-0--3/5-5-5-3-------------------- |-----------3-3-0-3---------------------------------------- |---------------------------------------------------------- |---------------------------------------------------------- |---------------------------------------------------------- |---------------------------------------------------------- |-0-0-3-0-----------0-------------------------------------- |----------3-3-0-3----------------------------------------- Die chords vir die res van die song is maar basies Am (speel bar chord) G ( " " " ) Dan vir chorus speel A5 G5 (Power Chords) En dan G5 Vir die "AWB, AWB, AWB" deel. Lirieke : Vers 1: Ek sien haar in haar leathers op die rand van die stoet Met haar stewels wat kan opryg en haar siel vol moed Sy's dapperder as Rambo, net jammer sy's so vet Maar dis mos wat ek laaik, lekke warm in die bed Refrein : Ek laaik daai grote griete Met hulle AWB tiete Gee my daai grote griete Met hulle AWB AWB AWB AWB AWB tiete Vers 2 : Opgedres in khaki marsjeer sy deur die straat Sy's die moeder van 'n volk en sy's van als paraat Ek sien haar wen in rofstoei, ek sien haar wen in boks Ek sien haar wen in rugby met of sonder toks Refrein : Verloof aan patriotisme, bedwelm deur geloof Sy sal haar jare offer in die bed of voor die stoof Sy's vyf punte op die Richterskaal as sy die straat af loop En as sy sing uit volle bors bars daar hier en daar 'n knoop Refrein : Hulle noem haar vrou en moeder, hulle noem haar hoer Vakansies gaan sy sommer met 'n bus op toer Sy dra vyf-meter bikini's as sy swem voor die braai Sy rook Gunston sonder filter… Sy kan 'n yskas op 'n trok laai… Refrein : Ja ek weet die is maar baie rof getab, maar die basiese struktuur is darem daar. Dit laat plek vir eie idees. Mail maar as engige iets anders het om by te sit. Shot! Jan Plank jhs@telkomsa.net Woorde & musiek - Koos Kombuis Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs jaspervanzyl@mailbox.co.za --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------