yKoos du Plessis - Pretoria -------------------------- C G7 F C Pretoria Jakarandastad, dis weer Oktobermaand F C Am D7 G7 Miskien is dit die rede dat ek so verlang vannaand C G7 F C Want hoeveel jare het jy nie my lief en leed gedeel F C Am G G7 C En stil geluister wanneer ek my ou kitaar bespeel G7 C G7 C Doe doe doe doe, doe doe doe doe F C Am G G7 C Stil geluister wanneer ek my ou kitaar bespeel Pretoria Jakarandastad, waar ek so graag alleen Straat op en af geslenter het in die lente reën Waar meisies lank na middernag nog deur die venster loer En dromend luister na die lied van elke troebadoer Doe doe doe doe; doe doe doe doe Dromend luister na die lied van elke troebadoer Pretoria Jakarandastad, die tyd gaan gou verby En daardie jare lê soos ylblou berge agter my Maar steeds is ek 'n troebadoer wat almal wil vertel Van jou ou Jakarandastad met sang en snarespel Doe doe doe doe; doe doe doe doe Jou ou Jakarandastad met sang en sare spel Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za