Koos du Plessis - Gebed ----------------------- D A7 D Laat my nooit die grond verlaat nie A7 D D7 Laat my in u skadu bly G A7 Bm Bm/A E7 Gee dat elke aand se vreugde en vrees A A7 Eint'lik nietig word vir my Elke dag is 'n gedagte Elke kamer net vir U, Elke aardse droom van rykdom en roem Net 'n skadu teen die muur D A7 D D7 G Elke afdraaipaadjie ken ek Em A A7 elke keer het ek verdwaal D D7 G Gm D elke keer het U my iewers kom haal A7 D A7 maak dit Heer U laaste maal Wat ek is is net genade wat ek het is net geleen eint'lik smag ek na U waters van rus lei my Heer vanaand daarheen Woorde & musiek - Koos du Plessis Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za