Klopjag - Wens Jy Wil --------------------- Intro: C# G# F# G# 2keer Verse 1 C # G# F# G# 2keer Daar is 'n boek waarin ek skryf oor die dinge wat ek dink ek skryf in potlood en koki en gewoonlik net in plain blou ink A# G# 2keer F# G# C# ek skryf om te onthou en ek skryf om te vergeet van dorpe en datums gesigte en name, maar meestal skryf ek oor jou. Verse 2 C# G# F# G# 2keer ek weet jy slaap graag laat tot vroeg in die middag en as jy my bel dan praat ons graag laat tot vroeg in die oggend A# G# 2keer F# G# C# ek weet wat sit jou af en ek weet wat beur jou op ek ken jou gunsteling alles, ek wens ek het geweet hoe jy voel! Chorus: C# G# F# G# 2keer en ek wens jy wil, ek wens jy wil, ek wens jy wil kom kuier by my,kom kuier by my,ek wens jy wil kom kuier by my, verse 3 C# G# F# G# 2keer jy proe toe nes jack daniels, en ek vat nog 'n sluk en voel hoe ek verdrink, verdrink in jou. A#G# 2keer F# G# C# maar ek weet dis nie net vir my wat jy sê " Baby wil jy by my kom lê?" ek wens nogsteeds jy wil Chorus dieselfde Bridge A# G# F# 3keer G# en ek wens jy wil hier bly, want ek weet jy dink ook aan my. dis van te veel en van te min van jou dat die wonder steeds aan my grou! Chorus. Woorde & musiek - Klopjag Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za