Klopjag - Weer en Weer ---------------------- C G F G regdeur Ek draai so dikwels voor ek my pad kry en somtyds volg ek eers die bondel Soms daag ek laat op want ek moes rus as die son sak en my radar mislei Koor: Tog skryf ek weer en weer enkelvoudig oor jou en vermy opsetlik hulle ons en myself om nog eenmaal almal en alles by jou te kry Kies maar jou windrigting noem jou plek kies jou dorp of selfs jou land want soos 'n duif kan ek sonder kaart en kompas my hart volg tot daar by jou Koor (x2) Woorde: Salmon de Jager Musiek: Dawie de Jager www.klopjag.co.za Baie dankie aan Klopjag vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za