Klopjag - Vergeet ----------------- G Csus7 (x5) G Am Annerkant die stilte D G het jy my woordeloos verken C het my oë se praat D G my lankal reeds verraai * As jou hand aan myne raak dan word die stiltes in my kwaad oor elke keer wat ek vergeet Koor: G Csus7 regdeur Koor Want dis die ritme in jou lag die geduld as jy moes wag wat my laat weet ek moet nou ophou vergeet! Ek weet ek moes jou sê jou sms het in my hart bly lê ma toe jy glimlag het dit my ontgaan om te sê Ek is jammer as jy moes huil as ek gedurig in my stilte skuil en sê ek is olraait Koor Ek wil my drome vir jou fluister want ek’s so bang dat iemand luister as ek myself aan jou bely Maar in die stilte van jou oë het ek reeds my hart verloor Het jy my geheime lankal reeds gehoor Koor (x2) Instrumental - G C G D (x3) G Csus7 (x3) *Versies se akkoorde is almal soos eerste versie Woorde & musiek - Salmon de Jager www.klopjag.co.za Baie dankie aan Klopjag vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za