Klopjag - Val ------------- chord progression deurgans | C Am F G Hierdie tye moes heroes bring hierdie tye moes kinders laat sing hoekom moes ek die nuus so kry sonder 'n traan lees hy dit vir my wat bly oor om te sê as dit stof is wat Hy wil he wat is dit wat ek moet leer ek vra dit elke keer want hierdie ding toets my hierdie ding kan maak dat ek ook val Almal kom in chord progression x 2 ek Hoop 7 keer jou werk was klaar ek glo 7 keer jy was ok ek bid 7 keer vir jou broers en 7 keer vir die res ek sing 7 keer stof vir jou ek waai elke keer 7 keer 7 keer want hierdie ding toets my hierdie ding kan maak dat ek ook val half time progression x 2 chorus chord progression x 2 | Almal chord progression x 2 | klavier en kitaar Woorde & musiek - Klopjag Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za