Klopjag - Toer -------------- Intro: C C C C G G G G F F F F RH: C C C C LH: C D F G Verse1 C C C C G F E D E D E D RH: C C C C HERHAAL 3KEER G A C D LH: C D F G Jy bel uit Mosselbaai, net om gou vir my te sê hi en jy's jammer, jy's jammer oor laaskeer. Ek sê dis fine, dis fine solank ek jou net gou weer kan sien. Tussenspel C D C RH:G F E LH: C D F G Verse2 chords dieselfde as 1 Ek bel uit Ermelo om te sê ek mis jou so maar ek kry net jou voicemail op jou foon en ek sê: Chorus G G G D D D D C C C C RH:G G G F LH:G E C D C A F G Ek bel jou later, dan praat ons later, sien jou later? Verse 3 chords dieselfde as 1 Jy sit in Knysna en ek sit in die square in Pretoria jy sê "Ek wens ek was nou daar", ek wens ek was nou daar. Ek sit in Kimberley en ek wonder hoekom bel jy my nie? Chorus dieselfde Bridge C C CDE RH:F G A LH:F G A 2KEER C B C B C C RH: F G G G F G LH: F G A G F G Dit is baie laat toe ek jou bel uit die Vrystaat. Ek sê wanner bel jy weer 'n bietjie Jy sê ek moenie uitfreak nie jy's besig ek sê ek's ook. Chorus Einde sien jou later dalk eendag? Woorde & musiek - Klopjag Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za