Klopjag - Te Veel {Om Te Laat Los} ---------------------------------- G/D C/D B/D C/G Ek dink ek dink te veel aan jou Ek weet ek dink te veel aan jou Ek dink ek wonder te veel oor jou Ek weet ek wonder te veel oor jou C D G F# Em Ek word kwaad vir myself as ek so bly vashou aan jou Ek word kwaad vir myself as ek so bly kou aan jou Ek is kwaad vir jou, oor dit nooit wil ophou En oor hoe lank dit nog gaan aanhou Ek dink ek wens te veel Ek wens ek het minder geweet van jou Ek wens ek het minder gedroom oor jou Ek wens ek het minder gewens vir iemand soos jy Ek wens ek het minder gehou van jou Ek word kwaad vir myself as ek so bly vashou aan jou Ek word kwaad vir myself as ek so bly kou aan jou Ek is kwaad vir jou, oor dit nooit wil ophou En oor hoe lank dit nog gaan aanhou Instr: G/D C/D x 3 Em/D C/D x 3 D Ek weet ek wens te veel, droom te veel Ek weet ek dink te veel, verlang te veel Ek weet ek wonder nog steeds te veel en dit alles oor jou! Ek word kwaad vir myself as ek so bly vashou aan jou Ek word kwaad vir myself as ek so bly kou aan jou Ek is kwaad vir jou, oor dit nooit wil ophou En oor hoe lank dit, En oor hoe lank dit, En oor hoe lank dit nog gaan aanhou?.. Woorde en Musiek : Dawie de Jager Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za