Klopjag - Skree! ---------------- Verse 1 F# E D# C# RH: B B B B Herhaal chords 4 x LH: B C# D# F# Ons loop langs mekaar maar ons loop verby mekaar ons is saam in hierdie ding maar elkeen dink net aan homself ons sê wat ons nie moet nie en blystil oor dit wat gesê moet word jy dink ek is doof vir jou maar partykeer wens ek ek was! Prechorus B C# D# B C# D# D# C# BC#B BC#D# BC#D# D# RH: B B B LH: D# E G# F# E D# E G# wie jy die liefste het maak jou die seerste en wat jy nie kan kry nie soek jy mos die meeste! CHORUS B B B F# G# F# D# F# D# C# B B D# C# RH: B B B B Herhaal 2keer RH: B B B B Herhaal 2keer LH: B E G# F# LH: B E G# F# Ons probeer 'n brug bou, maar ek's bang vir die water onder 'n pad loop in 2 rigtings waantoe gaan jy? ek weet nie ek roep jou ek soek jou ek skree!! Verse 2 chords dieselfde as verse 1 Wat sal jy als sê net om die fight te wen? Wat sal jy als gee net on te kry wat jy wil hê? Sal jy jouself verraai net om iemand anders te please? Ek hoop dis die moeite werd die moeite werd? Prechorus chords dieselfde as vorige prechorus Maar wie jy die liefste het maak jou die seerste en wat jy nie weet nie kan nie aan jou vreet nie! Chorus dieselfde kitaarsolo: B B B B RH: B B B B Herhaal 4keer LH: B E G# F# Chorus dieselfde laaste phrase vd chorus: G# D#c#D# B B B D# C# F# D# RH: B B B B B B LH: B E G F# F# B Woorde & musiek - Klopjag Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za