Klopjag - Relatiwiteit ---------------------- G Em C D X2 G C Sal jy tot die been toe wees G C Reguit wees met my? G C Sal jy onverbiddelik bly G C Op die kortste pad tussen jou en my? G C En my vertel hoekom jy soms G C G C Berekend sê : Jy ken my nie. G C Hoe sal ek jou ken, G C D As ek my nie ken nie? Koor : G Em Ek verloën jou C D So opreg dat selfs die haan G Em C D Kromrug, verleë vir my kraai. G Em Want so lank die son my wete buig C D Verstaan ek van my min : G Em Net dat ek geboë is, C D Deel van jou boggelliefde, G Em Deel van ons gekromde gewete, C D Ons skeel waarheid G Em Wat vergeefs al 13 verlore bewegings C D G Van my aanwesigheid wou verklaar. Em C D En nooit aan jou binneste kon raak nie. G Em C D Net altyd, so gee ek voor, G C G C G C D Ek is. Dus die grade van die driehoek Tussen jou en my en altyd Bly onvolledig, illusie Van ons verstaan relatief Tot ons gewaande bewustheid. Ek ken jou nie, maar ek weet van jou, Want jy speel so dikwels In my raaisels. Koor Net altyd so gee ek voor,ek is. Woorde & musiek - D de Jager Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za