Klopjag - Nie Langer -------------------- E B G# A Intro (Chorus progression x2) Versies (Muted) Ek weet ons was verkeerd Dit was op BBC, CCN en Carte Blance Die feite lę nou op die tafel Kan ons asb aanbeweeg meneer Chorus Want ek sal nie langer jammer sę nie Ek sal nie langer jammer sę nie Ek sal agter in die tou staan Ons reënboog op my mou dra Maar ek sal nie langer jammer sę nie Chord progression x2 (straight) Die feit dat ek nie altyd saamstem nie Maak nie van my ‘n “racist” nie Gaan soek die balk in jou eie oog Chorus *mondfluitjie Hou op geld mors op naamveranderings Daar is mense sonder huise Kinders sonder kos Wie is nou die sondebok? *net drums vir 8 bars, tweede 8 bars = bass en drums Ons sal nie langer jammer sę nie (x4) *Kitare kom weer in Ek sal nie langer jammer sę nie Ek sal nie langer jammer sę nie E B G# A (x2) Woorde & musiek - Klopjag Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za