Klopjag - N1 Roete ------------------ Intro: Pick G C G D G C Ou Kaapstad was van altyd af nog baie mooi vir my G D en ek sou baie graag net hier teen Tafelberg wou bly G waar die Kaapse Dokter dikwels kwaai C oor Duiwelspiek die stad indraai G D G en al wat leef en beef die baai wil inwaai G C Waar jy ook vandaan kom, daar’s ‘n plekkie vir jou êrens hier G D ‘n snelweg selfs, van Seepunt af, wat lei na nêrens nie G maar Rhodes staan sonder woorde C in die tuin en wys my waar die noorde is G D G en weet ek dis na jou wat ek verlang Koor: C D G D Am Want my huis is waar my hart is en my hart is daar by jou C D G D Am Al die vreugde van ou Kaapstad is teen jou gemeet maar flou C D G D Am want my huis is waar my hart is en my hart is in my motor C D G D wat die N1 roete noord volg tot by jou, tot by jou C D G Wat die N1 roete noord volg tot by jou G C Toe Dias hier verby is op die ruwe rug van ‘n stormsee G D het hy die plek die naam Stormkaap gegee G Miskien hy op daardie dag C ook maar na sy huis verlang G D G soos ek vanaand teen Tafelberg se hang Koor: ********************************************************************************** Ek's nie so seker oor hierdie een nie, so as iemand kan help, HELP! Dis die beste wat ek kon doen, en dit klink nie te bad nie. Die snare moet gepick word, ek weet, so oefen maar en laat weet as daar enige foute is. werner@matlabas.co.za ********************************************************************************** Woorde & musiek - Lucas Maree Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za