Klopjag - Maak Gou ------------------ Intro: G C G D C Bm G G C F#m G Em F#m D C Bm G Interlude: G C F#m G Em F#m D C Bm G Vers 1, 2, 3 en 4: G C G D C Bm G VERS 1: kou solank die potlood wat ek vir jou gepos het stuur groete vir Karin Zoid as julle paaie dalk mag kruis Vers 2: ek stuur vir jou ‘n draadblom@hotmail.com Vers 3: gelukkig gaan die tyd gou vir jou verby en gelukkiger vir my lyk of ek hierdie keer dalk my sin gaan kry Interlude: Vers 4: weet, hierdie klopjag chords wat ek nou speel hier hierdie E mineur, D, C en G gee ek vir jou - so maak gou Regdeur: G Em C D maak gou, ek wag vir jou – maak gou laat weet my watter trein, watter dag, watter stasie en peron en sommer die naam van die kondukteur ook net vir in geval en ek vra wat nou en jy praat te gou, want jy sê alweer jy mis my meer en ek weet dis swaar, dis amper klaar, dis koud by jou en ek mis jou nou - so maak gou, ek wag vir jou - maak gou Woorde & musiek - John-Henry Opperman www.klopjag.co.za Baie dankie aan Klopjag vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za