Klopjag - Liesl --------------- Intro: C F C G Versies: C Em Am F C G As ek delf in vol dossiere Met my gyte en my giere Vind ek my verlate In die doodloopstrate van wie ek is Die grense tussen drome En die afstand na gister Bly lokend maar sinister Want al die paaie na Rome Lei na jou C F C F Hierdie is ‘n lovesong Hierdie is ‘n lovesong En dis joune Instrumental C F C F C G Versie C Em Am F C G As die skadu’s met my weghol Weet ek jy’s te ver Dan soek ek songs wat ons sin is Om die boeie van afstand te vergeet Jy’s die bakstene onder my bed Jy’s die ogiesdraad om my hart F C F C F C Jou woorde is my bybel Jou glimlag my hemel En hierdie is ‘n lovesong Hierdie is ‘n lovesong En dis joune Instrumental C G Am F (X3) Woorde & musiek - Klopjag Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za