Klopjag - Liedjie vir die Besemtannie ------------------------------------- Intro: G Csus7 (x3) G Em Sy is so gemaak en so laat staan C deur al die winde en die storms G van haar bestaan G Besem in die hand Em vee sy ons sypaadjie, C D soms, as ek verby stap G Em Sy was jonk en hy was vreemd, C sy oë was blou, haar rok was pers Am D Hy’t haar hart gesteel, toe hy sê: “Maar jy lyk so mooi soos ‘n Bybelvers” Koor: G Em Sy sê sy het alles nou vergeet, C waaraan kan ‘n mens die hartseer meet? Nou vee sy maar Am tot die stof gaan lê D en die skrapnel van haar hart G in die pad bly lê G Csus7 (x2) G Em Sy hoor die rand het weer geval, sulke sinnelose nuus C maak haar soms mal Gaan niemand iets sê Am oor die vrouens van die nag D wat haar sypaadjie G so vol stof betrap Koor (x2) Woorde & musiek - Salmon de Jager www.klopjag.co.za Baie dankie aan Klopjag vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za