Klopjag - Houtskool {Bekommernis Maak Jou Oud Voor Jou Tyd} ----------------------------------------------------------- C B/c E/c F E/c Skryf vir my jou hardseer reguit uit op `n papier sonder lyntjies Sing vir my jou drome gemaklik op die klavier se hoogste G En teken vir my jou verlede met net die houtskool in jou hand - met net die houtskool in jou hand Am G F G Want hey dalk as jy dit regkry is jy meer as wat jy dink As jy die antwoord kry sê dan vir my Sê dan vir my! Am G Am G Am G F ...of bly dit net vir party? Wys my met jou hande hoe hard jy al wou skree! Luister na onskuldiges se luck sonder om een keer hard te sluk Vertel my van jou lang verlore liefde sonder om een keer te snik - sonder om een keer te snik! Want hey dalk as jy dit regkry is jy meer as wat jy dink As jy die antwoord kry sê dan vir my Sê dan vir my! Am G Am G Am G O as jy dit kry... as jy dit kry... F of bly dit net vir party? Is jou beursie nou voller, voller as jou hart? Kom `n ryk man se plesier ooit naby `n student met net R21 Ja, hou haar hand maar bietjie stywer vas want sy kan waai en as sy weg waai met die herfswind sal die winter jou vang -o die winter gaan jou vang! Want hey dalk as jy dit regkry is jy meer as wat jy dink As jy die antwoord kry sê dan vir my Sê dan vir my! Am G F G Am G F G Am Am Am G F Is dit hoekom jy stil bly jy moet jou eie antwoord kry So hou op vashou aan gister hou op worry oor môre en begin LEEF VANDAG! Woorde en Musiek : Dawie de Jager Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za