Klopjag - Gee ------------- verse | G C Em D C chorus A | G C Em D chorus B | G C Em D instrumental | G C Em D Vat selfs 'n woord soos liefde hartseer of hoop en bloei net eenkeer in woorde strepe alleen bou 'n monument wat staan wat skree wat gee (verse 3x ) Dit kan nie te moeilik wees om te laat gaan nie (chorus A 1x ) Dit kan nie te moeilik wees om te verstaan nie (chorus A 1x) - Dis jy (chorus B 2x ) stops Gee bene vir die kruppel man Gee 'n been vir die honger hond Gee Gee... Gee Gee Gee Gee iets vir die hartseer vrou Komaan Komaan gee dit nou Gee Gee... Gee Gee Gee (chorus 1x ) Dit kan nie te moeilik wees om te laat gaan nie (chorus A 1 ) Dit kan nie te moeilik wees om te verstaan nie (chorus A 1 ) - Dis jy (chorus B 2x - dan stop ... 2 | 3 | 4 ) instrumental | G C Em D (chorus A 4x dan stop op 3) En as jy dit kry sal jy weet (verse 1x en hou laaste C4 keer!!! ) - Dis jy (chorus B 2x ) Dit kan nie te moeilik wees om te laat gaan nie (chorus A 1x) Dit kan nie te moeilik wees om te verstaan nie (chorus A 1x) outro - chorus 2x) Woorde & musiek - Klopjag Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za