Klopjag - Exodus ---------------- Versie: G C D Koortjie: G C D G Versie: ek het die nommer van ‘n engel op my arm ‘n nota oor begeerte teen my muur baie nuwe kepe op my kerfstok op my rug die merke van ‘n dier Versie: en elke bier wat die waitress bring maak haar mooier en elke keer wat die son opkom is dit rooier iets in my oë belemmer my view as ek val in die sand begin ek te ... Koortjie: skreeu Versie: ek gaan op ‘n date met Desember al my vriende en ek weet ek verlang na November sy het my vertel sy sou bel nou gaan maak ek weer ‘n draai in my jongmanshart se Koortjie: hel Versie: sy sê kom kuier vir my in Stellenbosch ek sê Stellenbosch is ver maar ek dink ek gaan Woorde & musiek - John-Henry Opperman www.klopjag.co.za Baie dankie aan Klopjag vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za