Klopjag - Wens Jy Wil --------------------- Intro C# G# F# G# C# G# F# G# Daar is 'n boek waarin ek skryf oor die dinge wat ek dink C# G# F# G# Ek skryf in potlood, en koukie maar gewoonlik net in plain blou ink A# G# Ek skryf om te onthou en ek skryf om te vergeet A# G# F# G# C# Van dorpe datums gesigte en name maar meestal skryf ek oor jou C# G# F# G# Ek weet jy slaap graag laat tot vroeg in die middag C# G# F# G# En as jy my bel dan praat ons graag laat tot vroeg in die oggend A# G# Ek weet wat sit jou af en ek weet wat beur jou op A# G# Ek ken jou gunsteling alles F# G# C# Ek wens ek het geweet hoe jy voel C# G# En ek wens jy wil F# Ek wens jy wil G# C# Ek wens jy wil kom kuier by my G# F# Kom kuier by my G# C# Ek wens jy wil kom kuier by my G# F# G# C# Jy proe toe nes Jack Daniels en ek vat nog 'n sluk G# F# C# en voel ek verdrink, verdrink in jou A# G# Maar ek weet dis nie net vir my wat jy sê: A# G# Baby wil jy by my kom lê? F# G# C# Ek wens nogsteeds jy wil G# F# Kom kuier by my G# C# Ek wens jy wil kom kuier by my G# F# Kom kuier by my G# Ek wens jy wil kom kuier A# G# F# En ek wens jy wil hier bly A# G# F# Want ek weet jy dink ook aan my A# G# F# Dis van te veel en van te min van jou A# G# dat die wonder steeds aan my grou C# G# En ek wens jy wil F# Ek wens jy wil A# G# C# Ek wens jy wil kom kuier by my G# F# Kom kuier by my A# G# C# EK wens jy wil kom kuier by my Woorde & musiek - Marie-Louise Pretorius Baie dankie aan Ezelle Retief (*ZEL*) vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za