Klopjag - Die Randburg Tannie Blues ----------------------------------- Em C D Sy sê sy's nie 'n siener nie - sê sy kan net sien: Em C D wat jou hart gelukkig maak en hoeveel jy verdien. G Em C D Sê sy ken die name van die engele wat jou oppas G Em C D as jy oor die straat stap en jou veter net-net mistrap. Em C D Haar bure loer met piering-oë, skud hul koppe vra: "Kan jy glo?" Em C D Vir hulle is jy groot gevaar, maar hulle lees nie Bybel nie, Em hulle lees net teëblaar. G Em C D En vra jy haar oor hartseer; sê Nan: "my kind die tyd sal leer" G Em C D wat van die duiwel wat vir my gluur. Ek weet ek weet jy doen Godswerk Em teen R50 'n uur. G Em C D Sy weet! Sy weet. Wat dit is wat aan jou vreet. G Em C D Sy weet! Sy weet. Wie jy is. Wie jy is. Em C G D ... is jy Batman of Romeo? Einstein, Dicaprio. Em C G D Is jy Marilon of Manson? Monroe of Branson? Em C G D Sy weet. Sy weet wie jy is. x2 Woorde & musiek - John-Henry Opperman www.klopjag.co.za Baie dankie aan Klopjag vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za