Klopjag - Deel 2 ---------------- C Em Am F G Daar`s nie veel wat ek kon sê oor die manier wat jy als so gou wou los nie, nie veel wat ek daaroor wil sê... Ek kan seker spyt wees dat ek stil was toe jy my vra of ek ooit is want ek wou skree, ek wou! Am F Am F Am F G Die whiskey in my glas raak op en die band in die hoek wil stop die barman skud net sy kop as ek vra: C Em Am F G Gooi net nog een, gooi net nog een, gooi net nog een drink vir my op haar Gooi net nog een, gooi net nog een, sodat ek net kan vergeet al is dit net vir nou Sê my waar`s jou fyn lyn tussen net omgee en om regtig lief te hê - tussen die waarheid en wat jy vertel het Want daar is te veel vrae waarmee jy my los oor myself, oor jou en oor die liefde - ja diè liefde... Die whiskey in my glas raak op en die band in die hoek pak al op die barman skud net sy kop as ek vra: Gooi net nog een, gooi net nog een, gooi net nog een drink vir my op haar Gooi net nog een, gooi net nog een, sodat ek net kan vergeet al is dit net vir nou Die band in die hoek is weg die eienaar begin hom vererg die barman skud net sy kop as ek vra Gooi net nog een, gooi net nog een, gooi net nog een drink vir my op haar Gooi net nog een, gooi net nog een, sodat ek net kan vergeet al is dit net vir nou Woorde en Musiek : Dawie de Jager Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za