Klopjag - Dalk 'n Boerseun -------------------------- Versie: E A Koortjie: A E Bridge: F# A E Versie: Miskien hou jy meer van Hooch as van bier - miskien dink jy dikmelk is 'n bietjie te suur. En dra jy dalk Diesel en Levi's en Guess - Kerf jy jou biltong met 'n houtsteel-knipmes Versie: Bestuur jy die trekker met jou Oakley sonbril ma' weet jy nie Joubert het ons almal gekul? En dink jy ooit daaraan: die rivier het gebloei of suig jy net die melkies uit die speen van die koei Koortjie: Pasop! Pasop! Pasop, jy moet pasop… want die rooinekke hou jou dalk dop! Versie: En is jy dalk bang dat die kakies jou vang, weet jy nie lekker - is jy 'n groot trekker? Ja ek is plesierig dit kan jy maar glo; ek besluit wat ek goed dink en ek maak dan ook so! Versie: En dink jy Eugene se perd het geweet - verstaan jy wat jy doen as jy dit seël met 'n eed? Ruik McDonalds beter as braaivleis weet jy presies, presies waar jou huis is? Bridge: Ons almal soek na ons Dina, maar ons Dina soek na haarself! Ons almal soek na ietsie…. Koortjie: Jy moet pasop! Pasop. Pasop jy moet pasop … want die rooinekke hou jou verseker dop! Woorde & musiek - John-Henry Opperman www.klopjag.co.za Baie dankie aan Klopjag vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za