Klopjag - Balans ---------------- verse | D F#m Bm G chorus | D A F#m G ek verloor my balans te vroeg om te weet hoe ver ek gaan val maar ek steel dit terug as jy nie kyk nie want jy mag nie sien nie maar jy moet weet ek verkies wakkerbly en dink bo slaap en droom as ek bly lê maar jy verwag ek moet wakkerbly en droom wakkerbly en droom terwyl jy dans want dis klaar te laat vir my as ek verniet begin baklei om my sinne by jou terug te kry ja dis klaar te laat vir my as ek verniet begin baklei om my sinne by jou terug te kry ek verleer my balans en verloor my gehoor as jy vir my met stomheid slaan ek probeer verstaan wat dit is wat jy wil hê as jy sê wat jy sê ek glo nogsteeds dit is beter om eerder te veel te voel as te min so sal jy my daarvan laat hoor as jy dalk jou balans wil verloor want dis klaar te laat vir my as ek verniet begin baklei om my sinne by jou terug te kry ja dis klaar te laat vir my as ek verniet begin baklei om my sinne by jou terug te kry Woorde & musiek - Klopjag Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za