Klopjag - As Dit Reën --------------------- C Am F G Sy sê sy skryf net dinge neer as sy alleen is Dan skryf sy oor hoe sy hom mis van sy soen, tot sy vat aan haar hand en hoe sy wens hy was nou hier D Bm G A Sy wil hê hy moet weet Dat elke keer as dit reën en sy is alleen kan sy nie help as om aan hom te dink C Am F G Hy sê hy skryf net dinge neer as hy weet hy alleen is Dan skyf hy oor hoe hy daarvan hou om haar vastehou as almal reeds weg is, en die kuiers met die koffies tot die son opkom D Bm G A Hy wil hê sy moet weet Dat elke keer as dit reën en hy is alleen kan hy nie help as om aan haar te dink O hy wens sy was hier! Intrment: {D Bm G A D Bm G E D C# A E D E A } x 2 C Am F G Dalk skryf ek net neer omdat ek worry oor wanneer ek jou weer gaan sien en gaan soen en gaan weet Dat selfs die tyd, sal ons twee nooit vang D Bm G A Maar ek wil hê jy moet weet dat elke keer as dit reën en ek is alleen dink ek aan jou O ek wil hê jy moet weet dat as dit reën dan dink ek net dink ek net aan jou, aan jou, aan jou, aan jou, E D C# A D O ek wens jy was Hier. Woorde en Musiek : Dawie de Jager Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za