Karin Hougaard - Spootjies -------------------------- D A A7 Soos spoortjies van 'n duisendpoot wat reën voorspel G A A7 Waar dorheid was het jy my maag kom kielie-looi G A D G En toe ek jou die merkies wys, het jy gekyk gekyk D A A7 D En omgedraai en uitgeloop en weggeloop D A A7 Slap lappopsmart dit ken ek ook maar alte goed D A 'n Fiere bliksoldaat het dit aan my gedoen G A En toe ek hom die boodskap wys D G Het hy gekyk gelag D A A7 D Dit opgevou en toegemaak en seergemaak D A A7 Soos spoortjies van 'n duisendpoot wat reën voorspel G A A7 Waar dorheid was het jy my maag kom kielie-looi G A D G En toe ek jou die merkies wys, het jy gekyk gekyk D A A7 D En omgedraai en uitgeloop en weggeloop D A A7 D Net omgedraai en uitgeloop en weggeloop Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za