Karen Zoid - Verandering ------------------------ EADGBe G 320033 Cadd9 032033 Em7 022033 Dsus4 000233 G Cadd9 Wanneer al die mense huise het. Em7 Dsus4 Wanneer al die huise dakke het. G Cadd9 Wanneer al die dakke teëls op het. Em7 Dsus4 En elkeen slaap in sy eie bed. G Cadd9 Wanneer Trevor genoeg van my geld gevat het. Em7 Dsus4 En daar iemand nice is in die kabinet. G Cadd9 En jy ophou om te label, Em7 Dsus4 en ek ophou worry oor wat jy dink. [Bridge] G Cadd9 Sal almal dan kan happy wees, Em7 Dsus4 en ophou om te kla? Em7 Dsus4 Sal almal dan okay kan wees, Cadd9 G sonder retoriese vrae? Wanneer dokters ophou emigreer, en mens by shopping centers verniet kan parkeer, en die bokke bietjie harder probeer, en Bafana-Bafana ophou hana-hana. Wanneer siektes weer genees kan word, en kindertjies net liefde kort, en mense weer wil glo in God, en ons kan vakansie hou by Vic-Falls. [Bridge] [Chorus] G Cadd9 Em7 Dsus4 Come on stand up,be counted. G Cadd9 Em7 Dsus4 stop feeling, surrounded. G Cadd9 By the colour of your self-asteem, Em7 Dsus4 and mirrors of your broken dreams. G Cadd9 Em7 Dsus4 Ek glo in verandering - X3 So kyk uit vir jouself my ding! Wanneer ons weer in die stad kan loop en die kugels in Hillbrow klere kan koop en daar weer `n nice club in Jo'burg is. En ons ophou om die oues te mis. Wanneer drug-dealers weer Kaap toe trek en rand-dolar rate weer versterk en almal eendag saam kan werk, saam kan werk en saam kan sing. [Bridge] [Chorus] -------------------------------------------------------- En enige ouens met lyrics vir songs julle is welkom, in fact ek soek band members ook!!! gipi@thewebmail.co.za 0726060473 THE LEGENDARY G (JHB) -------------------------------------------------------- Woorde & musiek - Karen Zoid TAB: Gideon Breytenbach Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za