Mascara - Karen Zoid Intro: e|------------------------------ B|------------------------------ G|------------------------------ D|------1-----1-----1-----1----- A|---2-----2-----2-----2-----0-- E|------------------------------ (Dit klink eintlik beter as jy die intro strum tussen E en A) E A My stem in die woestyn E A Jou hande in jou sy E Jy kyk my in die oë terwyl A Jy als vir lensiesop verruil E Ons almal weef ons planne in 'n pragtige tapyt A Iewers op rante rafel alles uit B Met slotte en met grendels neem jy jou besluit A Planete wat net wentel onder die beleid B A Van konings en ladidas B A Aasvoëls en hadidas Woorde uit die mond Kan 'n hart verwond Wat jy uit jou duim suig Met jou gladde tong Jou mond sal jy verby praat Want daar is iets wat jy so mis Ek sal op my tande byt Soos jy my vat in die gesig Konings en ladidas Aasvoëls en hadidas E A B Mascara A Sy soen my weer "hello" B Sy sê: "Ek sal my baadjie leen vir jou." A Haar hart is op die mou B Ek sal dit mooi toehou My stem in die woestyn Jou hande in jou sy ---------------------------------------------------------------------------------- Ek het spesiaal hierdie song uitgewerk omdat hy Afrikaans is. Ek het eers "Reason" vir hierdie site gestuur, maar hy is mos Ingils! So, as iemand "Reason" soek, e-mail my gerus by werner@matlabas.co.za ---------------------------------------------------------------------------------- Woorde & musiek - Karen Zoid, Don Reynecke Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za