******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE IS TAB VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Karen Zoid - Jan ---------------- C G Am F Ek het in jou vas geloop, na vyf jaar. C G Am F Almal het gekuier in die ou bar. C G En toe's dit jy, met jou wyn, Am F en jou cool- job, in Kaapstad. C G Dis jy wat so paint, Am F en jy skilder mooi skaduwees. C G En jy vra vir my, Am F "kan ek vir jou iets kry om te drink." C G En jy kyk vir my, Am F en ek voel asof jy weet wat ek dink. C G Am F Ek's bly dat jy met my kom praat het. C G Am F Gaan uit en maak jou verskil C G Am F Jy weet dat ek uitgelaat is, C G Am F en dis die rede hoekom ek saam met jou kan chill. Am F Ons almal vat maar wat ons kry. C G Daar's `n plek vir jou en my, Am F in die hoek tussen gister en vandag. C G Maak jou los, hou nou vas aan my Al die spore van my woorde, van my woorde. Word verlore. En ons skoene keer die skerpioene. Ek stuur vir jou `n duisend soene. Onheil steeds in my vermoede, geraamtes hang in die verlede Ek kan onthou [x7] onthou van jou. Jan, jy's `n beautiful man, jy sal baie vêr gaan. Al is die wêreld krom en skeef,dink ek jy sal oorleef, want jy's sag maar jy's trots, onthou dit as jy kan. --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za --------------------------- Woorde en musiek: Karen Zoid Tab: Gideon Breytenbach (gipi@thecricket.co.za)