Karen Zoid Ek Lewe ------------------ chords used G... D C e:|-3-| |-0-| |-2-| a:|-2-| |-0-| |-4-| d:|-0-| |-0-| |-4-| g:|-0-| |-2-| |-3-| b:|-3-| |-3-| |-2-| e:|-3-| |-2-| |-2-| die is 'n great sing along song weergawe van ek lewe met 'n karen zoid touch, en word meestal by die live gigs gespeel onthou by die D add die pinkie op die 6 de snaar fret 3 vir cool extra effect amper die selfe strumming ritme as 20 jaar INTRO: G.. x 4 G D dag vir dag dreun ritme om my heen C G voel die ure vol, en tog alleen C maar jou blik verslaan my vrese G son saffierm lag in jou wese D G bring geluk wat lank verlore was CHORUS C ek lewe G gemaak om na liefde te strewe D op vlerke van vriendskap te swewe G sonder vrae oor wat more mag bring C G ek lewe, verstape van droom en van vrede D die vreugde van leef in die hede G dat ek hier is vir 'n rede D die vrae was soos skadus binne my C G deur die ligte lag, en antwoord jy C en ek sien die sonverhale G in jou oe, nuwe tale D G lees die storie van 'n weer begin CHORUS C ek lewe G gemaak om na liefde te strewe D op vlerke van vriendskap te swewe G sonder vrae oor wat more mag bring C G ek lewe, verstape van droom en van vrede D die vreugde van leef in die hede G dat ek hier is vir 'n rede ooohohooo REPEAT CHORUS Woorde en musiek: J. Heider, R Kaiser, N Hammerschmidt, Anneli van Rooyen Tabber: ffreakazzoid chrisnaherbst@gmail.com Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za