Karen Zoid - Afrikaners is Plesierig ------------------------------------ Vir die verse speel hulle op die bas-kitaar, maar jy kan op 'n akoestiese kitaar die bas snaar gebruik (luister na die song). LIRIEKE I'd like to introduce myself Johanna Ertjekollo And this is the alternative You was so saf 'n molo Haai jy loop verby Is mos dekadent Peace brother, give me five of suig jou peperment Jy's cool, jy spoel jou mond met Aquafresh En leer mos al van hip-hop in jou ma se creche Ja this is alternative but we're not primitive Some het nog hare op hul lyf but we just like to live In peace Ekskuus, mevrou, wat gaan nou aan ? Ek wil net weet of is die Internet dan nou te blaam Oeps ! Jou naam, jou naam. I understand madame Ek ken mevrou, jy's een van daai's Jy is so bietjie skaam REFREIN: E G Afrikaners is plesierig D A Dit kan julle glo E G Hulle hou van partytjie D A En dan maak hulle so En dan maak hulle so F E Babe is jy nog lief vir my Babe is jy nog lief vir my Babe is jy nog lief vir my Ek gaan iemand anders kry. Luister hier jou yuppie scum Jou preconceived millennium man Ek maak jou kwaad want ek weet ek kan Gee my nog 'n vatlap goverment plan En die bedelaar staan met sy uitsteek hand En vra my net vir nog twee rand Mense vrek oor die hele land En die res sit op Clifton se strand En die music is vinnig Ek raak opgepsyche If you don't like it, why don't you take a hike Almal is anders. Sê maar wat jou pla Hou net op om vrae te vra Koor + Ek gaan iemand anders vry I'd like to now excuse myself Hul sit honde op mense Ek gaan liewer skape tel Op radio sonder grense Ja jy fix my krieket en miskien my rugby Bobby Skinstad hoe's daai been ? Ek kyk nie Currie Cup nie Jy's koel, jy voel 'n veer vir global warming Betogers moet iets anders doen Pamflette lees is boring Alles is affirmative, al is jou baas verwant Kant sou ook geen kant kon kies So swot maar wyl jy kan Die bank, die bank, die bank Vra te veel rente Ek speel maar eerder pinball met my 50 sente Ek het nie pms nie, ek's net 'n natural bitch I like to play my guitar, but I don't have perfect pitch. Afrikaners is plesierig. Woorde & musiek - Karen Zoid Baie dankie aan Stefan van Zyl vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za