karen zoid afrikaners is plesierig (acoustic) --------------------------------------------- chords used Em/D G D F# G(bar) B(Bar) Am C e:|-3-| |-3-| |-2-| |-2-| |-3-| |-7-| |-0-| |-0-| B:|-3-| |-3-| |-3-| |-2-| |-3-| |-7-| |-2-| |-1-| G:|-0-| |-0-| |-2-| |-3-| |-6-| |-8-| |-3-| |-0-| D:|-2-| |-0-| |-0-| |-4-| |-5-| |-9-| |-3-| |-2-| A:|-2-| |-2-| |-0-| |-4-| |-5-| |-9-| |-0-| |-3-| E:|-0-| |-3-| |-0-| |-2-| |-3-| |-7-| |-0-| |-0-| die weergawe van afrikaners is my favourite, en word meestal by die live gigs gespeel. die strumming is baie dieselfde as deurmekaar en the reason. onthou by die D add die pinkie op die 6 de snaar fret 3 vir cool extra effect G(Bar) ipv open G speel 'n barre chord selfde geld vir die B INTRO: Em/D,. G.. Em/D,. D Em/D,. G.. Em/D,. D Em/D,. G.. Em/D,. D Em/D,. G.. Em/D,. D F# F# F# G F# F# F# G B F# F# F# G F# F# F# G F# G(Bar) i'd like to introduce myself johanna ertjekollo B G(Bar) and this is the alternative you was so saf 'n molo F# G(Bar) haai jy loop verby ons is mos dekadent B G(Bar) peace brother give me five of suig jou peperment F# G(Bar) jy's cool jy spoel jou mond met aquafresh B G(Bar) en leer mos al van hip hop in jou ma se creche F# G(Bar) ja this is alternative but we're not primative B G(Bar) some het nog hare op hul lyf but we just like to live CHORUS Am C afrikaners is plesierig G.. D dit kan julle glo Am C hulle hou van partytjie G.. D en dan maak hulle so Em/D,. G.. babe's jy nog lief vir my Em/D,. G.. babe's jy nog lief vir my yeh Em/D,. G.. babe's jy nog lief vir my Em/D,. D ek gaan iemand anners kry F# F# F# G F# F# F# G B F# F# F# G F# F# F# G F# luister hier jou yuppie scum G(Bar) jou preconceived millennium man B ek maak jou kwaad want ek weet ek kan G(Bar) gee my nog 'n vatlap government plan F# en die bedelaar staan met sy uitsteek hand G(Bar) en vra my vir nog twee rand B mense vrek oor die hele land G(Bar) en die res sit op clifton se strand F# en die music is vinnig, ek raak opgepsyche G(Bar) if you don't like it, whatever take a hike B almal is anners, se maar wat jou pla G(Bar) hou net op om vrae te vra CHORUS Am C afrikaners is plesierig G.. D dit kan julle glo Am C hulle hou van partytjie G.. D en dan maak hulle so Em/D,. G.. babe's jy nog lief vir my Em/D,. G.. babe's jy nog lief vir my yeh Em/D,. G.. babe's jy nog lief vir my Em/D,. D ek gaan iemand anners kry F# F# F# G F# F# F# G B F# F# F# G F# F# F# G F# i'de like to now excuse myself G(Bar) hul sit honde op mense B ek gaan liewer skape tel G(Bar) op radio sonder grense F# G(Bar) ja jy fix my krieket en miskien my rugby B bobby skinstad hoe's daai been G(Bar) ek kyk nie currie cup nie F# G(Bar) jy's koel jy voel 'n veer vir global warming B betogers moet iets anners doen G(Bar) pamflette lees is boring F# G(Bar) alles is affirmative al is jou baas verwand B kant sou ook geen kant kon kies G(Bar) so swot maar wyl jy kan F# G(Bar) die bank die bank die bank vra te veel rente B G(Bar) ek speel maar eerder pinball met my 50 sente F# G(Bar) ek het nie pms nie, ek's net 'n natural bitch B G(Bar) i like to play my guitar, but i don't have perfect pitch CHORUS Am C afrikaners is plesierig G.. D dit kan julle glo Am C hulle hou van partytjie G.. D en dan maak hulle so Em/D,. G.. babe's jy nog lief vir my Em/D,. G.. babe's jy nog lief vir my yeh Em/D,. G.. babe's jy nog lief vir my Em/D,. D ek gaan iemand anners kry Em/D,. G.. iemand anners kry Em/D,. G.. iemand anners kry Em/D,. G.. iemand anners kry Em/D,. G.. iemand anners kry Woorde en musiek: Karen Zoid Tabber: ffreakazzoid chrisnaherbst@gmail.com Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za