Juanita du Plessis - SkaRumba ----------------------------- Refrein x 2: G A ha di hoy Skarumba C A ha di hoy Skarumba D A ha di hoy Skarumba D7 G Dit ti hoy hoy Skarumba (*Die hele song gaan so deur.*) 1ste Vers: Ek swem in die baai Skarumba Dis Henties baai Skarumba Hy lyk te fraai Skarumba Di ti ti hoy hoy Skarumba Ek vang `n vis Skarumba Ek weet wat dit is Skarumba Dis `n blou akkedis Skarumba Dit ti hoy hoy Skarumba Refrein 2de Vers: Daar teen die duin Skarumba Daar drink ons wyn Skarumba En die koppe pyn Skarumba Dit ti hoy hoy Skarumba Daar by die hotel Skarumba Kry ek my pel Skarumba Hy`t ook `n sel Skarumba Dit ti hoy hoy Skarumba Refrein 3de Vers: Ek sien `n ding Skarumba `n Lekker ding Skarumba Hy laat my spring Skarumba Dit ti hoy hoy Skarumba Hy stap verby Skarumba Hy kyk na my Skarumba Hy laat my lei Skarumba Dit ti hoy hoy Skarumba Refrein 4de Vers: Ek swem in die baai Skarumba Ek sien `n haai Skarumba Hy laai`k my kwaai Skarumba Dit ti hoy hoy Skarumba Dit lyk te fraai Skarumba Hier waar ons braai Skarumba Dis Henties baai Skarumba Dit ti hoy hoy Skarumba Refrein x 4 Woorde & Musiek: - Baie dankie aan Stefan van Zyl vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za